Reik na die Amerikaanse Droom: Die Vijoen’s se suksesverhaal.

As ‘n toonaangewende verskaffer van EB-5 aanbiedings in die Suid-Afrikaanse mark, het American Dream die afgelope dekade honderde Suid-Afrikaanse gesinne gehelp om na die Verenigde State te immigreer. Ons gee nie net ons beleggers toegang tot die beste EB-5 beleggingsaanbiedings nie, maar ondersteun hulle ook regdeur die hele immigrasieproses. Stuart Ferguson, uitvoerende hoof van American […]