Reik na die Amerikaanse Droom: Die Cronje’s se suksesverhaal

Vir hoë-netto waarde Suid-Afrikaners is die EB-5-visum al vir jare die ‘visum van keuse’ om na die VSA te immigreer. As ‘n beleggings- en besigheidsvisumopsie vir die VSA, verseker dié visum by hul aankoms permanente verblyf vir die aansoekers in die VSA, as deel van ‘n hele lys bykomende voordele wat dié gelukkige individue geniet. […]